Heinrich Göring: Verskil tussen weergawes

61 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Verbeter
(+ Inligtingskas)
(Verbeter)
 
In Augustus [[1890]] verlaat hy Suidwes-Afrika en word konsul in [[Haïti]]. Sy seun, veldmaarskalk [[Hermann Göring]], is in [[1893]] gebore terwyl sy vader met tuisverlof was en het wêreldwye berugtheid verwerf as stigter van die [[Gestapo]] voor die [[Tweede Wêreldoorlog]] en die uitvinder van die [[konsentrasiekampe]] waarin miljoen [[Jode]], [[gay]]s, [[Roma|Sinti en Roma]] en ander "ongewenste mense" uitgewis is.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van Goewerneurs van Suidwes-Afrika]]
 
== Bronne ==