Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Charlesdegaulleairportaerial.jpg|thumb|regs|500px|Lugfoto van Parys-Charles de Gaulle]]
 
Die Internasionale '''Lughawe Parys-Charles de Gaulle''' ([[Frans]]: Aéroport de Roissy-Charles de Gaulle, [[IATA-kode|IATA]]: CDG, [[ICAO]]: LFPG) ook as Roissy of Charles de Gaulle bekend, is die grootste en belangrikste internasionale [[lughawe]] van [[Frankryk]] en een van die grootste lughawens in [[Europa]]. Die [[lughawe]] is genoem na [[Charles de Gaulle]] en is naby Roissy, sowat 25 km noordoos van die Paryse middestad, geleë.
 
Met die [[RER]] en [[TGV]] word die middestad in 45 minute, Disneyland Resort in 10 minute, en [[Lille]] en [[Brussel]] in een uur bereik.
70 023

wysigings