Verskil tussen weergawes van "Grootvors"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 30 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1549319)
k
'''Grootprins''' of '''grootvors''' ([[Latyn]]: magnus princeps; [[Russies]] en [[Oekraïens]]: великий князь, ''weliki knjaz''; [[Wit-Russies]]: вялíкий князь, ''wjaliki knjaz''; [[Duits]]: großfürstGroßfürst, [[Nederlands]]: grootvorst, [[Fins]]: suuriruhtinas; [[Deens]]: storfyrste; [[Sweeds]]: storfurste; [[Kroaties]]: knez; [[Litaus]]: didysis kunigaikštis; [[Hongaars]]: nagyfejedelem; [[Tsjeggies]]: velkokníže; [[Pools]]: wielki książę) is ’n titel laer as [[keiser]] en [[tsaar]], maar hoër as koninklike [[prins]].
 
Dit is voorheen gebruik as titel vir die heerser van ’n grootprinsdom, maar die laaste van dié prinsdomme het in 1917 en 1918 verdwyn. Grootprinsdomme soos [[Litaue]], [[Transilvanië]] en [[Finland]]) was eeue lank onder heersers van ander, groter monargieë. Die laaste soewereine heerser wat grootprins as sy hoogste titel gebruik het, was [[Iwan IV van Rusland]] in die [[16de eeu]] voor hy die titel [[tsaar]] aangeneem het.
60

wysigings