Verskil tussen weergawes van "10 Junie"

212 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[1940]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: [[Italië]] verklaar oorlog teen [[Frankryk]] en [[Engeland]].
* [[1966]] – Die renperd Sea Cottage, gunsteling vir die July-wedren, word in ‘n oefenloop geskiet en beseer en alle weddenskappe opgeskort.
* [[1967]] – Sesdaagse Oorlog: [[Israel]]iese magte beëindig hulle opmars in [[Sirië]] en hou hulle by 'n [[Verenigde Nasies|VN-skietstaking]] en bring daarmee 'n einde aan ses dae se gevegte op drie fronte.
 
== Geboortes ==
109 155

wysigings