Verskil tussen weergawes van "Iers-Gaelies"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
noord=suid
k (Skakels na Taal)
(noord=suid)
Behalwe vir klein gebiede in die weste van die Ierse eiland (die sogenaamde ''Gaeltachtaí'') - veral in Waterford, Wes-Kerry, Wes-Cork, Connemara, Mayo en Donegal (Ulster, Noord-Ierland) - word Iers nie meer as moedertaal gepraat nie en is grootliks deur Engels verdring. Iers is die daaglikse omgangstaal vir sowat 120 000 mense. 'n Bykomende 165 000 sprekers in [[Noord-Ierland]] en 25 000 in die [[Verenigde State]] besig Iers óf as hulle huistaal óf het 'n behoorlike kennis daarvan.
 
Die Ierse taal word in twee groot dialekgroepe verdeel: Die noordelikesuidelike dialekte van Oos-Munster (Waterford) en Wes-Munster (Cork en Kerry) en die suidelikenoordelike van Connacht (Galway en Mayo) en Donegal.
 
== Taalgeskiedenis ==
137

wysigings