Verskil tussen weergawes van "Koning Shaka Internasionale Lughawe"

Opbou deur vertaling uit en: wikipedia
(IATA)
(Opbou deur vertaling uit en: wikipedia)
}}
 
Die '''Koning Shaka Internasionale Lughawe''' ([[IATA-kode|IATA]]: DUR, [[ICAO]]: FALE) is 'n nuwe [[lughawe]] wat geopen is op [[30 April]] [[2010]] sowat 40 km noord van [[Durban]] langs die [[N2]] naby [[La Mercy]]. Die lughawe vervang die ou internasionaleDurban lughaweInternasionale Lughawe (ICAO: ILB) wat suid van die stad geleë was en te klein geword het om meer passasiers te kon hanteer. Die eerste geskeduleerde vlugte het op [[1 Mei]] [[2010]] plaasgevind., Dienet nuwemeer lughaweas het'n sowatmaand R 8 miljardvoor gekosdie ombegin tevan die 2010 FIFA bouWêreldbeker.
 
Die lughawe is ontwerp deur Osmond Lange Argitekte en Beplanners en het sowat R&nbsp;8&nbsp;miljard gekos om te bou. <ref name=greenlight>{{cite news|title = New Durban airport waiting for green light|url = http://www.int.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=124&art_id=vn20070621033502273C826444|publisher=IOL|first=Suren|last=Naidoo|date=21 Junie 2007}}</ref> (ongeveer VS$900 miljoen <ref>Teen die gemiddelde wisselkoers in 2010 van 7.5 ZAR:1 USD by [http://www.oanda.com/currency/historical-rates/ OANDA]</ref>).
 
Hoewel die groter lughawe gebou is om die gebied se groeiende internasionale dienste te bedien, is dit ook 'n belangrike lughawe vir binnelandse dienste in Suid-Afrika, wat die "Goue Driehoek" tussen [[Kaapstad Internasionale Lughawe]], [[OR Tambo Internasionale Lughawe]] in Johannesburg en Koning Shaka deur 7 rederye verbind. Koning Shaka was die 9de besigste lughawe in [[Afrika]] volgens statistieke vir 2010, ten spyte van die feit dat dit vir die eerste vier maande nog nie oop was nie.
 
Die grootste vliegtuig wat tans geskeduleerde dienste na KSIL onderneem is die [[Boeing 777|Boeing 777-300ER]], met [[Emirates Airline|Emirates]] wat die [[Dubai]]—Durbanroete bedryf. Dit ten spyte van die feit dat KSIL se aanloopbaanlengte en terminale ontwerp is om teoreties gereeld groot vliegtuie te hanteer. Die grootste vliegtuie wat KSIL in 2010 aangedoen het, was die Airbus A340s van die [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]], vir 'n kort tydperk rondom die 2010 FIFA Wêreldbeker. <ref name=Airliners.net>{{cite web|title = Airliners.net|url = http://www.airliners.net/search/photo.search?cx=partner-pub-8297169501225184%3Aa05n2n-tzky&ie=ISO-8859-1&q=king+shaka+A340&sa=Submit&search_active=1&search=&sheadline=&search_field=datedesc&submit=&siteurl=www.airliners.net%252F}}</ref><ref name=Photosearch>{{cite web|title = Airliners.netphotos|url = http://www.airliners.net/photo/Emirates/Boeing-777-36N-ER/2031090/L/&sid=70bf920a2159a840db3b0c0ed8dd5e42}}</ref>
 
Op 27 Januarie 2014 het die wêreld se grootste vliegtuig, 'n [[Airbus A380|Airbus A380-800]] van die Britse Lugdiens op KSIL geland, die eerste A380 wat hier aandoen. Die vliegtuig word gebruik vir opleiding en sou tot 4 Februarie 2014 heelwat vlugte na en van die lughawe onderneem.
 
In 2013 het Skytrax aangekondig dat King Shaka Internasionale Lughawe die beste lughawe in die wêreld was van dié wat onder 5 miljoen passasiers per jaar gehanteer het. <ref name="worldairportawards.com">http://www.worldairportawards.com/Awards_2013/bestsize.htm#less5</ref>
 
 
==Bronne==
83 304

wysigings