Wikipedia:Welkom nuwelinge: Verskil tussen weergawes

k
Wysigings deur 217.149.130.25 teruggerol na laaste weergawe deur Kolega2357
k (Wysigings deur 217.149.130.25 teruggerol na laaste weergawe deur Kolega2357)
Veronderstel dat jy die artikel [[Tennis]] wil wysig. Volg hierdie stappe:
 
'''Stap 1: PakGaan jena pejenisdie artikel toe'''
 
'''Stap 2: MaakKlik eenop opwaartsedie bewegingWysig skakel'''
 
Na aan die regterkantste boonste hoek van elke bladsy, en net links van die soekboksie, is daar 'n skakel ''Wysig''. Klik op hom.
[[Lêer:Wysig.png|thumbnail|240px|centre|]]
{{Clear}}
'''Stap 3: GaSkryf hieraan meedie doorartikel'''
 
Nadat jy op ''Wysig'' geklik het, gaan daar 'n nuwe blad laai met die titel ''Besig om Tennis te Wysig''. Net onderkant hierdie titel is daar 'n groot teksboks wat die inhoud van die artikel bevat. Jy kan in hierdie teksboks skryf. Dit is hoe mens artikels se inhoud verander. Enige teks wat jy hier toevoeg gaan in die artikel verskyn.
Wikipedia het ook 'n manier om die artikel se styl aan te dui. Wil jy 'n woord in '''vetskrif''' skryf? Plaas dan drie afkaptekens voor die woord, en drie afkaptekens direk na hom. Wil jy hom in ''kursief'' skryf? Plaas dan twee afkaptekens voor hom, en twee direk na hom. Daar is 'n hele [[Wikipedia:Redigeer|reeks]] sulke tekens wat gebruik kan word, maar in die begin hoef jy jou nie daaroor te bekommer nie.
 
'''Stap 4: EuforieStoor die artikel'''
 
As jy klaar met al jou veranderings is, gaan dan na die heel onderkant van die bladsy toe. Daar is 'n skakel ''Stoor bladsy''. Klik op hom.