Verskil tussen weergawes van "Koning Shaka Internasionale Lughawe"

geen wysigingsopsomming nie
(Opbou deur vertaling uit en: wikipedia)
| elevation-f = 295
| elevation-m = 90
| latd = 29 | latm = 37. | lats = 0 | latNS = S
| longd = 31 | longm = 6.5 | longs = 30 | longEW = E
| coordinates_region = ZA-ZN
| website = [http://www.acsa.co.za/home.asp?pid=5745 Koning Shaka Internasionale Lughawe]
| pushpin_map = DurbanKwaZulu-Natal
| pushpin_label = DUR
| pushpin_map_caption = LocationLigging in the Durban metropolitan areaKwaZulu-Natal.
| metric-elev = yes
| metric-rwy = yes
}}
 
Die '''Koning Shaka Internasionale Lughawe''' ([[IATA-kode|IATA]]: DUR, [[ICAO]]: FALE) is 'n nuwe [[lughawe]] wat geopen is op [[30 April]] [[2010]] sowat 40&nbsp;km noord van [[Durban]] langs die [[N2]] naby [[La Mercy]]. Die lughawe vervang die ou Durban Internasionale Lughawe (ICAO: ILB) wat suid van die stad geleë was en te klein geword het om meer passasiers te kon hanteer. Die eerste geskeduleerde vlugte het op [[1 Mei]] [[2010]] plaasgevind, net meer as 'n maand voor die begin van die 2010 FIFA Wêreldbeker. <ref>Beeld (koerant). 30 April 2010.</ref>
 
Die lughawe is ontwerp deur Osmond Lange Argitekte en Beplanners en het sowat R&nbsp;8&nbsp;miljard gekos om te bou. <ref name=greenlight>{{cite news|title = New Durban airport waiting for green light|url = http://www.int.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=124&art_id=vn20070621033502273C826444|publisher=IOL|first=Suren|last=Naidoo|date=21 Junie 2007}}</ref> (ongeveer VS$900 miljoen <ref>Teen die gemiddelde wisselkoers in 2010 van 7.5 ZAR:1 USD by [http://www.oanda.com/currency/historical-rates/ OANDA]</ref>).
Die grootste vliegtuig wat tans geskeduleerde dienste na KSIL onderneem is die [[Boeing 777|Boeing 777-300ER]], met [[Emirates Airline|Emirates]] wat die [[Dubai]]—Durbanroete bedryf. Dit ten spyte van die feit dat KSIL se aanloopbaanlengte en terminale ontwerp is om teoreties gereeld groot vliegtuie te hanteer. Die grootste vliegtuie wat KSIL in 2010 aangedoen het, was die Airbus A340s van die [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]], vir 'n kort tydperk rondom die 2010 FIFA Wêreldbeker. <ref name=Airliners.net>{{cite web|title = Airliners.net|url = http://www.airliners.net/search/photo.search?cx=partner-pub-8297169501225184%3Aa05n2n-tzky&ie=ISO-8859-1&q=king+shaka+A340&sa=Submit&search_active=1&search=&sheadline=&search_field=datedesc&submit=&siteurl=www.airliners.net%252F}}</ref><ref name=Photosearch>{{cite web|title = Airliners.netphotos|url = http://www.airliners.net/photo/Emirates/Boeing-777-36N-ER/2031090/L/&sid=70bf920a2159a840db3b0c0ed8dd5e42}}</ref>
 
Op 27 Januarie 2014 het die wêreld se grootste vliegtuig, 'n [[Airbus A380|Airbus A380-800]] van die [[British Airways|Britse Lugdiens]] op KSIL geland, die eerste A380 wat hier aandoen. Die vliegtuig word gebruik vir opleiding en sou tot 4 Februarie 2014 heelwat vlugte na en van die lughawe onderneem.
 
In 2013 het Skytrax aangekondig dat King Shaka Internasionale Lughawe die beste lughawe in die wêreld was van dié wat onder 5 miljoen passasiers per jaar gehanteer het. <ref name="worldairportawards.com">http://www.worldairportawards.com/Awards_2013/bestsize.htm#less5</ref>
 
==Verwysings==
 
==Bronne==
* Beeld (koerant) 30 April 2010.
{{Verwysings}}
 
72 538

wysigings