Verskil tussen weergawes van "E.T.A. Hoffmann"

37 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Met sy dood in 1822 in Berlyn het Hoffmann meer as vyftig romans en verhale, 'n tiental toneelstukke en byna twintig instrumentele werke en sangstukke agtergelaat. Hoffmann se verhale het as basis vir Jacques Offenbach se beroemde opera ''Die verhale van Hoffmann'' gedien waarin Hoffmann as (fiksionele) held verskyn. Die Russiese choreograaf Marius Petipa het in 1891 aan Pjotr Iljitsj Tsjaikofski opdrag gegee om 'n ballet te skryf na Hoffmann se verhaal ''Die neutkraker en die muiskoning''. Die werk, wat Tsjaikofski gelewer het, is vandag steeds 'n gunsteling van talle balletliefhebbers.<ref>[http://m.24.com/afr/FullArticle.aspx?aid=d0f9cc10-842f-45e3-bfa5-cb19296b15aa&cat=Beeld%20Vermaak&sh=Beeld%20Vermaak ''Beeld, 7 Junie 2011: Koninklike fees van ballet. Besoek op 8 April 2014'']</ref>
 
In 1891 het die vermaarde Russiese choreograaf Marius Petipa aan Tsjaikofski opdrag gegee om ’n ballet te skryf na ’n verhaal van E.T.A. Hoffmann, ''Die neutkraker en die muiskoning''. Tsjaikofski het ingestem en ’n werk gelewer wat ’n gunsteling van talle balletliefhebbers geword het. Ook die ballet Coppélia baseer op twee van Hoffmann se verhale.
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Hoffmann, E. T. A.}}