Verskil tussen weergawes van "Novalis"

700 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
 
In Desember 1798 het hy vir die tweede keer verloof geraak met Julie von Charpentier (1778-1811), die dogter van die mynbou-hoofinspekteur en Freibergse professor Johann Friedrich Wilhelm von Charpentier (1738-1805).
 
In Pinkstertyd 1799 het Novalis sy pos in die bestuur van die soutmyn hervat en is nog in Desember van dieselfde jaar as assessor van die bestuursraad benoem. In die laat najaar van 1799 het hy in Jena ander skrywers van die sogenaamde Jenase Romantiek ontmoet.<ref> [http://www.preussenchronik.de/person_jsp/key=person_georg+philipp+freiherr+von_hardenberg.html ''rbb - Rundfunk Berlin-Brandenburg: Preußen-Chronik: Georg Philipp Freiherr von Hardenberg "Novalis"'']</ref>
 
Reeds in die volgende jaar, op 6 Desember 1800, is hy as ''Supernumerar-Amtshauptmann'' (distrikspresident) van die Thüringiese distrik benoem. In dieselfde jaar was hy by die eerste geologiese opmeting in Sakse betrokke.
 
== Verwysings ==