Verskil tussen weergawes van "Novalis"

464 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Hardenberg het alles versamel, waarmee hy sy kennis opgedoen het, uitvoerig daaroor gereflekteer en in onderlinge samehang beskou om 'n alomvattende ensiklopedie van kunste en wetenskappe te skep. Na hierdie aantekeninge, wat van 1798 en 1799 dateer, wrd ook as ''Allgemeine Brouillon'' verwys.
 
As skrywer het hy saam met Friedrich Schlegel die fragment van 'n spesifiek Romantiese literêre kunsvorm ontwikkel. Sy strewe na 'n "Romantisering van die wêreld" en sy soektog na 'n verbinding tussen wetenskap en poësie staan sentraal in sy literêre werk. Sy doelwit was om 'n "progressiewe universele poësie" te ontwikkel. Hardenberg was daarvan oortuig dat filosofie en digkuns in wisselwerking met mekaar moet wees.
 
Die gunstige ontvangs van sy romantiese fragment het getoon dat hierdie genre die mees geskikte literêre vorm vir 'n progressiewe universele poësie was.
 
== Verwysings ==