Verskil tussen weergawes van "Sutherland"

8 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
taal
(opd sensus 2011)
(taal)
Sutherland is in [[1857]] op die plaas De List as 'n nuwe NG Kerk gemeente gestig en op [[8 November]] [[1858]] is die eerste erwe verkoop. Die dorp is vernoem na ds. [[Henry Sutherland]], predikant van die gemeente op [[Beaufort-Wes]] ten tyde van Sutherland se afstigting in 1855.
 
Danksy sy afgeleë en droë ligging 1 458 meter bo [[seevlak]] staan dit bekend vir sy naghemel, wat totonder die klaarstesuiwerstes en donkerstedonkerstes ter wêreld behoorttel en sodoende uiters geskik is vir sterrekundige navorsing.
 
Die Suid-Afrikaanse Sterrewag, wat in [[1972]] sowat veertien kilometer buite die dorp geopen is, was destyds een van die grootstegrootstes in die suidelike[[Suidelike halfrondHalfrond]]. Sutherland huisves vandag ook die [[SALT|Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop]] (''Southern African Large Telescope, SALT''), die grootste enkele teleskoop in die suidelikeSuidelike halfrondHalfrond.
 
==Bekende mense gebore inop Sutherland==
[[N.P. van Wyk Louw]], bekende Suid-Afrikaanse digter, en sy broer [[WEG Louw]] is hier gebore. Hul geboortehuis, Louwhuis, is nou 'n museum. Die museum huisves ook inligting oor die ingenieur Drdr. Henry Olivier, ook 'n boorling van Sutherland.
 
==Sien ook==