Verskil tussen weergawes van "Loehansk-oblast"

158 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+demografie
(+demografie)
}}
'''Loehansk-oblast''' ([[Oekraïens]]: Луганська область, [[Russies]]: Луганская область) is die mees oostelike van die 24 [[oblast]]e in [[Oekraïne]]. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is [[Loehansk]]. Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word [[Russies]] sedert 2012 as 'streektaal' erken<ref>[http://www.kyivpost.com/content/ukraine/romanian-becomes-regional-language-in-bila-tserkva-in-zakarpattia-region-313373.html /www.kyivpost.com] (Engels)</ref>.
 
== Demografie ==
* Tale (2001-sensus): [[Russies]] (68,8%), [[Oekraïens]] (30%).
* Etniese verdeling (2001-sensus): [[Oekraïners]] (54%), [[Russe]] (42%).
 
==Sien ook==