Verskil tussen weergawes van "Kladistiek"

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Uitgebrei)
'''Kladistiek''' (van die [[Grieks]]e κλάδος ''klados'', "tak")<ref name="OnlineEtDict">{{cite web|title=clade|url=http://www.etymonline.com/index.php?allowed_in_frame=0&search=clade&searchmode=none|publisher=Online Etymology Dictionary}}</ref> is ’n benadering in [[wetenskaplike klassifikasie]] wat wegbeweeg van die tradisionele [[taksonomie]]se klassifikasie. Dit gebruik ’n stelsel waarin organismes saam gegroepeer word gebaseer op of hulle een of meer gedeelde unieke eienskappe het wat kom van die groep se [[laaste gemeenskaplike voorsaat]] en wat nie teenwoordig is in vroeëre voorsate nie. Die lede van een groep het dus vermoedelik ’n gemeenskaplike geskiedenis en word beskou as nader verwant.<ref name=ce>Columbia Encyclopedia</ref><ref name=ucmp>{{cite web|url=http://www.ucmp.berkeley.edu/clad/clad1.html |title=Introduction to Cladistics |publisher=Ucmp.berkeley.edu |accessdate=2014-01-06}}</ref><ref name=ode>Oxford Dictionary of English</ref><ref name=oed>Oxford English Dictionary</ref>
 
Die oorspronklike metodes wat in kladistiese ontledings gebruik word, en die skool van kladistiek wat daaruit gespruitgevolg het, komspruit vanuit die werk van die [[Duitsland|Duitse]] [[entomoloog]] Willi Hennig, wat daarna verwys het as '''filogeniese sistematiek''' (dit was ook die titel van sy 1966-boek). Die terme "kladistiek" en "klade" is deur ander wetenskaplikes gewild gemaak.
 
==Verskille==