Verskil tussen weergawes van "Umhlanga"

34 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Bronne: Skakel)
|onderafdelingtipe1=[[Provinsies van Suid-Afrika|Provinsie]]
|onderafdelingtipe2=Metropolitaanse Munisipaliteit
|onderafdelingtipe3=Stadraadslid
|onderafdelingnaam1=[[KwaZulu-Natal]]
|onderafdelingnaam2=[[eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit|eThekwini]]
|onderafdelingnaam3=Heinz de Boer (DA)
|leiertitel=Stadraadslid
|leiernaam=Heinz de Boer (DA)
|stigtingstitel=
|stigtingsdatum=
|oppervlak_totaal_km2=1516.075
|hoogte_m=12
|breedtegraad=29
|breedtegraad_m=43
|koördinaattipe=
|koördinaatwys=aansig=inlyn,titel
|bevolking_soos_op=20012011
|bevolking_totaal=1524 387238
|bevolkingsdigtheid_km2=10001400
|tydsone=SAST
|utcafset=+2
|poskodetipe=[[Poskode]]
|poskode=4319 / 4320
|skakelkode=031
|voetnotas=
|webwerf=
 
=== Umhlanga Ridge ===
Umhlanga Ridge is 'n nuwe sake- en woonbuurt met winkelgeriewe soos die ''Gateway Theatre of Shopping''-winkelsentrum (een van die grootstes in die land), motorwinkelsmotorhandelaars, 'n privaat hospitaalprivaathospitaal en talle kantore. Dit het op 'n heuwel ontstaan wat oor die Indiese Oseaan uitkyk en is grotendeels op voormalige plantasiegrond gebou.
 
In die dorpsentrum, wat deur 'n padnetwerk met grootpaaie soos die N2 verbind word, is nuwe strate met voetgangerlane, parke en openbare ruimtes aangelê.
Net noord van Umhlanga het die Breakers-strandoord ontstaan. Dit is digby die Umhlanga-strandmeernatuurbewaringsgebied geleë. Rondom die strandmeer is digte subtropiese kusbosse met wandelpaaie. Die gebied het 'n ryk dierelewe met talle [[aap|ape]], [[bosbok]]ke en talle [[voël]]spesies. Eweneens noord van Umhlanga het die ''Sun International''-hotelgroep hul kasino- en vermaakkompleks ''Sibaya Casino & Entertainment Kingdom'' geopen. Naas die kasino het ook restaurante, kroeë en konferensiegeriewe ontstaan.
 
[[Umdloti]], langs die strandmeer van die gelyknamige rivier is, in vergelyking met Umhlanga, 'n rustiger strandoord met kleiner woonstelgeboue en uitgebreide sandstrande.
 
==Sien ook==
84 291

wysigings