Verskil tussen weergawes van "Iwano-Frankifsk-oblast"

k
+demografie
k (png --> svg)
k (+demografie)
}}
'''Iwano-Frankifsk-oblast''' ([[Oekraïens]]: Івано-Франківська) is 'n [[oblast]] in westelike [[Oekraïne]]. Die oblast was tot 1962 bekend as '''Stanislaw-oblast'''. [[Iwano-Frankifsk]] is die hoofstad en grootste stad in die oblast.
 
== Demografie ==
* Tale (2001-sensus): [[Oekraïens]] (97,8%), [[Russies]] (1,8%), [[Wit-Russies]] (0,05%).
* Etniese verdeling (2001-sensus): [[Oekraïners]] (97,5%), [[Russe]] (1,8%), [[Pole]] (0,1%).
 
==Sien ook==
* [[Deelgebiede van Oekraïne]]