Verskil tussen weergawes van "Novalis"

590 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
 
Die gunstige ontvangs van sy romantiese fragment het getoon dat hierdie genre die mees geskikte literêre vorm vir 'n progressiewe universele poësie was.
 
'n Reeks uitsprake van Novalis gooi lig op die taak wat die digter vir homself gestel het en waarop digkuns volgens hom aanspraak kan maak:
 
"Poësie is die vermoë om transentendele gesondheid te bewerkstellig. Die digter is dus die transendentele arts."
"Poësie is soos 'n meganiese instrument waarmee gevoelens geskep en die verbeelding aangegryp word om innerlike beelde en aanskouings op te roep - moontlik ook danse in jou gees en ander dinge."
"Poësie = die vermoë om gemoedere hoog te laat loop."
"Poësie is die afbeelding van die gemoed - die innerlike wêreld in sy geheel."
 
== Werke ==