Verskil tussen weergawes van "Woolworths"

1 611 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+ Inligtingskas & meer
(Verbeter)
(+ Inligtingskas & meer)
{{Inligtingskas Maatskappy
|naam = Woolworths
|kenteken =
|tipe = Korporasie
|stigting = 1931
|ligging_stad = [[Kaapstad]], [[Wes-Kaap]]
|ligging_land = [[Suid-Afrika]]
|ligging =
|liggings =
|sleutelpersone = Norman Adami (voorsitter en besturende direkteur)<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.sablimited.co.za/sablimited/content/en/sab-management|title=Management|accessdate=20 April 2014|publisher=The South African Breweries Ltd}}</ref>
|gebied_bedien = Suid-Afrika, [[Australië]]
|industrie = Kleinhandel
|produkte = Klere, skoene, bybehore, kruideniersware, skoonheidsprodukte, huisware en finansiële dienste.
|dienste =
|inkomste = R21,922 miljard (2009)
|bedryfsinkomste = R163,7 miljoen (2009)
|netto_inkomste = R667,3 miljoen (2009)
|getal_werknemers = 18&nbsp;563 (net Suid-Afrika)
|ouer = genoem ná F. W. Woolworth Company maar onafhanklik
|afdelings = Woolworths (Proprietary) Limited, Country Road (Australië), Woolworths Finance
|dogtermaatskappye =
|slagspreuk =
|tuisblad = [http://www.woolworthsholdings.co.za ''woolworthsholdings.co.za'']<br />[http://www.woolworths.co.za ''woolworths.co.za'']
|ontbind =
|voetnotas =
|intl =
}}
 
'''Woolworths''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse winkelgroep wat op die [[Johannesburgse Effektebeurs]] genoteer is. Die winkelgroep is deur Max Sonnenberg saam met sy seun Richard en Fred Kossuth gestig. Die eerste Woolworths-winkel is in Oktober 1931 in die Ou Royal Hotel in [[Kaapstad]] geopen.
 
== Omstredenheid ==
[[Lêer:Woolies Somerset Mall.jpg|thumb|links|Woolworths in Somerset Mall]]
[[Lêer:Woolworths Johannesburg.jpg|thumb|links|Woolworths in Johannesburg]]
Die winkelgroep het in 2010 opslae gemaak nadat hulle besluit het om alle Christelike tydskrifte van hulle rakke te verban. Die besluit is later teruggetrek.<ref>[http://www.solidariteit-blog.co.za/woolworths-trap-klei-2/ Woolworths trap klei], besoek op 27 Augustus 2012</ref>
 
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Woolworths (South Africa)}}
* [http://www.woolworths.co.za Woolworths se webtuiste]
 
[[Kategorie:Winkels]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse sakeondernemings]]
[[Kategorie:Kaapstad]]