Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

255 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
 
== Fotografie ==
[[Lêer:Galka-scheyer.jpg|thumb|regs|'n Collage van 'n bladsy uit die dagblad ''San Francisco Examiner'' van 1 November 1925 en vyf fotoknipsels, met - van links na regs - Galka Scheyer, Lyonel Feininger, Wassily Kandinsky, Paul Klee en Alexej Jawlensky]]
 
Fotografie is aanvanklik nie by die Bauhaus se leerprogram ingesluit nie en derhalwe ook nie as kunsmedium ingespan nie. Eers in 1923 is danksy die inisiatief van die outodidak László Moholy-Nagy meer aandag aan hierdie moderne kunsvorm geskenk, en eersterangse fotograwe soos byvoorbeeld Erich Consemüller, Andreas Feininger en T. Lux Feininger, Lucia Moholy en Walter Peterhans het begin om 'n breë spektrum van individuele fotografiese werke te ontwikkel, terwyl studente 'n belangrike bydrae met hul fotografiese eksperimente en amateurfotos gelewer het.
98 784

wysigings