Verskil tussen weergawes van "Bauhaus"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
== Geskiedenis ==
=== 1919: Weimar ===
[[Lêer:Hauptgebäude - Nordansicht 04.JPG|thumb|right|250px|Die noordfasade van die Bauhaus-universiteit Weimar se hoofgebou. Die gebou het tussen 1904 en 1911 volgens ontwerpe van die Belgiese argitek [[Henry van de Velde]] ontstaan en aanvanklik die ''Großherzoglich Sächsische Hochschule für Bildende Kunst'' gehuisves]]
Die Bauhaus is op 21 Maart 1919 gestig toe die ''Großherzoglich Sächsische Hochschule für Bildende Kunst'' en die ''Kunstgewerbeschule'' (wat in 1915 ontbind is) in Weimar saamgesmelt het.