Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus VII"

k (Verplasing van 54 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q134337)
 
==Pontifikaat==
Ondanks sy baie kort bewind, word '''Pous Urbanus VII'''<ref> Ott, M. (1912). Pope Urban VII. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op April 17, 2010 by: http://www.newadvent.org/cathen/15218a.htm</ref> onthou vir sy verbod op die gebruik van [[tabak]] (sowel rook, pruim of snuif) in enige kerk. Oortreding sou strafbaar wees met ekskommunikasie. Hy het ook die titel "Eminensie" vir kardinale ingevoer.
Pous Urbanus het sy private vermoë nagelaat aan 'n stigting wat bruidskatte vir arm meisies gegee het.
 
110 540

wysigings