Verskil tussen weergawes van "1066"

19 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[25 September]] – [[Harold Godwinson|Harold II]] van [[Engeland]] verslaan [[Harald III van Noorweë|Harald III]] van [[Noorweë]] in die [[Slag van Stamford Bridge]], wat 'n einde bring aan die [[Viking]] invalle in [[Brittanje]].
* [[28 September]] – [[Willem die Veroweraar]] en sy invalsvloot van ongeveer 600 skepe en 'n leër van 7000 bereik [[Engeland]] en kom aan wal by [[Pevensey]], [[Sussex]].
* [[14 Oktober]] – Slag van [[Hastings]] en begin van die [[Normandië|Normandiese]] verowering van [[Engeland]]
 
== Geboortes ==