Verskil tussen weergawes van "Nuwe Nasionale Party"

+ Inligtingskas
k
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Politieke party
| party_naam = Nuwe Nasionale Party
| afkorting = NNP
| party_logo =
| logobeskrywing =
| logo_onderskrif =
| leier = [[Marthinus van Schalkwyk]]
| slagspreuk =
| gestig = [[1997]]
| ontbind = [[2005]]
| samesmelting_van =
| afgestig_van =
| voorafgegaan = [[Nasionale Party]]
| samesmelting_met = [[African National Congress]]
| opgevolg =
| nuusbrief =
| hoofkwartiere =
| studente_vleuel =
| jeugvleuel =
| ideologie = Konserwatisme, Afrikaner nasionalisme
| nasionaal =
| internasionaal =
| kleure = Blou, geel en groen
| webwerf =
}}
 
Die '''Nuwe Nasionale Party''' ('''NNP''') is in [[1997]] gevorm vanuit die ou [[Nasionale Party]], nadat die party homself onttrek het aan die [[Regering van Nasionale Eenheid]] saam met die [[African National Congress|ANC]]. Die naamverandering is gedoen in 'n poging om die party te skei van sy verlede met die instelling en onderhoud van [[apartheid]], en om die party te vernuwe as 'n gematigde, nie-rassige federale party.
 
Die eerste leier was [[Frederik_Willem_de_KlerkFrederik Willem de Klerk|FW de Klerk]], wenner van die [[Nobelprys vir Vrede]] tesame met [[Nelson Mandela]], vir sy rol in die afskaffing van [[apartheid]]. Die laaste leier van dié party was [[Marthinus van Schalkwyk]]. Die party het 'n samewerkingsooreenkoms met die [[African National Congress|ANC]] gesluit, wat baie van sy lede ontnugter het.
 
In die 1999 Algemene Verkiesing was die party feitlik uitgewis op nasionale vlak, maar het baie invloed behou in die [[Wes-Kaap]]. Tydens die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004]] het meeste van die oorblywende ondersteuning die party verlaat, deels weens ongelukkigheid oor die party se alliansie met die ANC, deels oor wat beken geword het uit die [[Waarheids-en-Versoeningskommissie]]. Die nasionale ondersteuning van 6.9% het in 1999 na 1.9% geval (dit was 20.4% in 1994, toe nog as die Nasionale Party). Met die voorheen regerende party nou slegs die sesde grootste party in die land word vrae gevra oor die party se langtermyn toekoms, asook die leierskap van Van Schalkwyk. Ten spyte van die party se powere uitslag in die 2004 verkiesing is Van Schalkwyk die pos van Minister van Omgewingsake en Toerisme toegeken weens die alliansie wat hy gesluit het met die ANC.
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994|1994]]
| align="right" | 3, 983, 690
| align="right" | 20.,39
| align="right" | 82
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999|1999]]
| align="right" | 1, 098, 215
| align="right" | 6.,87
| align="right" | 28
|-
| [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004|2004]]
| align="right" | 257, 824
| align="right" | 1.,65
| align="right" | 7
|-
|}
 
 
[[Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Voormalige politieke partye in Suid-Afrika]]