Verskil tussen weergawes van "Fotografie"

140 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
taal
k (Robot: bg:Фотография is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
(taal)
[[Lêer:View from the Window at Le Gras, Joseph Nicéphore Niépce.jpg|thumb|Een van die eerste foto's wat vandag nog bestaan is die "Venster by Le Gras" deur die fotograaf [[Joseph Nicéphore Niépce]]. Die blootstellingstydbeligtingstyd was agt ureuur, wat verduidelik waarom daar sonlig aan beidealbei kante van die geboue sigbaar is.]]
'''Fotografie''' is die tegniek om permanente beelde vas te vang en te genereerskep deur ligstimuli[[lig]] op fotosensitiewe materiaal vas te vang. Die ligpatrone word vasgevang deur die fotosensitiewe materiaal vir 'n kort oomblik aan die [[lig]] bloot te stel. Die proses word uitgevoer deur ofóf meganiesmeganiese/chemiese ofóf digitale toerusting, wat algemeen bekend staan as die [[kamera]].
 
Die woord fotografie het ontstaan uit die Griekse woorde φως ("''phos"'', wat "lig" beteken), en γραφις ("''graphis"'', wat stilus of verfkwas beteken). Saamgestel,Saam beteken dit "Verfverf met lig". Sonder lig kan daar geen fotografie wees nie.
 
== Fotografiese Kameraskameras ==
Die [[kamera]] of ''camera obscura'' is die instrument of toestel waarmee fotosfoto's geneem word, en [[Film|fotografiese film]] of 'n digitale stoor kaartstoorkaart is die medium waarop beelde vasgelevasgelê en/of gestoor word.
 
Fotograwe gebruik kontroles van die kamera en lens om die ligsensitiewe medium te belig (gewoonlik film of 'n "charge-coupled device"; n "complementary metal-oxide-semiconductor"[[beeldsensor]]). Met film word hierdie ligsensitiewe materiaal ontwikkel deur 'n chemiese proses om 'n negatief of 'n positief te vormskep.
 
Die kontroles is gewoonlik, maar nie altyd nie:
* Fokus van die lens
* [[Lensopening van die lens]] – verstelling van die [[DiaphragmDiafragma (opticsoptika)|irisdiafragma]], gemeetmet inbehulp 'nvan ’n [[F-nommer|''f''-stop of nommer]], wat die hoeveelheid lig beheer wat deur die lens opval. dieDie ligsensetiewe medium geprojekteer word. Lensopeninglensopening het ook 'n invloed op die fokus in terme van [[diepte van veldvelddiepte]], naamlik,: hoe kleiner die [lensopening], hoe minder lig word deurgelaat en bereik die ligsensitiewe medium, maar hoe groter is die dieptevelddiepte van veld - m.a.wdus hoe meer van die onderwerp wat afgeneem word, is in fokus.
* Sluiter Spoed[[Sluiterspoed]] – verstelling van die sluiter se spoed
 
 
<gallery>
Lêer:Pocket (pocket).jpg|Foto van [[Carla Liesching]]
Lêer:Executive landing.jpg|[[Wonderboom Lughawe-lughawe]] en ’n [[Pilatus PC-12]]
</gallery>
 
== Sien ook ==
{{CommonskatCommonsKategorie-inlyn|Photography}}
* [[Digitale kamera]]
* [[Mik-en-druk-kamera]]
* [[Selfie]]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Fotografie| ]]