Verskil tussen weergawes van "Party vir die Diere"

+ Inligtingskas & Commons
(+ Inligtingskas & Commons)
{{Inligtingskas Politieke party
[[Lêer:PartijvoordeDieren.jpg|200px|regs|thumb|PvdD se kenteken.]]
| party_naam = Partij voor de Dieren
| afkorting = PvdD
| party_logo = PartijvoordeDieren.jpg
| logobeskrywing =
| logo_onderskrif =
| leier = [[Marianne Thieme]]
| slagspreuk =
| gestig = Oktober [[2002]]
| ontbind =
| samesmelting_van =
| afgestig_van =
| voorafgegaan =
| samesmelting_met =
| opgevolg =
| nuusbrief =
| hoofkwartiere =
| studente_vleuel =
| jeugvleuel = PINK!
| ideologie = Groen politiek, Dierbevryding, Euroskeptisme
| nasionaal =
| internasionaal =
| kleure = groen
| webwerf = [http://www.partijvoordedieren.nl ''partijvoordedieren.nl'']
}}
 
Die '''Party vir die Diere''' ([[Nederlands]]: ''Partij voor de Dieren'', PvdD) is 'n [[Nederland]]se politieke party, wat op [[28 Oktober]] [[2002]] gestig is. Die party staan vir 'n [[dier]]- en milieu-vriendelike beleid. Nederland is sedert 30 November 2006 die eerste land ter wêreld waarin 'n party met die hooftema in die parlement verteenwoordig is.
 
Die politieke leier is [[Marianne Thieme]]. Die verkiesings van die nuwe [[Tweede Kamer]] op 12 September 2012 is deur die Party vir die Diere nóg verloor nóg gewen. Die party het 2 setels behaal.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Partij voor de Dieren}}
* {{nl}} [http://www.partijvoordedieren.nl/ Die amptelike webwerf van die Party vir die Diere (PvdD)]