Verskil tussen weergawes van "Royal Society"

6 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Lêer by te voeg)
k
[[Lêer:Philosophical Transactions - Volume 001 - Front Matter.djvu|thumb|300px|Voorblad van the eerste uitgawe van die eerste publikasie van die Royal Society]].
'''The Royal Society of London for Improving Natural Knowledge''' is gewoonlik bekend is as die '''Royal Society'''. Dit is die oudste wetenskaplike academieakademie inter die wereldwêreld en wasis op 28 November 1660 deur, onder andere, [[Christopher Wren]], [[Robert Boyle]] en [[John Wilkins]] gestig.<ref>{{cite web
|url = https://royalsociety.org/about-us/history/
|title = History
|accessdate = 28 April 2014}}</ref> In 1665 is die wetenskaplikke tydskif ''Philosophical Transactions'' gestig en in 1731 is die ''Copley Medal'' vir die eerste mal toegeken.
 
Die Royal Society het ongeveer 1450 lede (Fellows) en 140 buitelandse lede. Nuwe lede isword deur die huldige lede vanuit die [[Britse Statebond]] of [[Ierland]] gekies. Elke jaar word ook tien buitelandse lede gekies. Lede mag die postnominale letters "FRS" (Fellow of the Royal Society) gebruik. Ongeveer 80 lede van die Royal Society het die [[Nobelprys]] gewen.<ref>{{cite web
|url = https://royalsociety.org/about-us/fellowship/
|title = Fellowship
|accessdate = 28 April 2014}}</ref>
 
Beroemde lede van die Royal Society sluit, onder andere, [[Albert Einstein]], [[Isaac Newton]] en [[Stephen Hawking]] in.
 
==Brone Verwysings ==
{{verwysings}}