Verskil tussen weergawes van "Djiboeti"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
Skakel
k (Robot: fi:Djibouti is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
(Skakel)
|voetskrif =
|}}
'''Djiboeti''' ([[Arabies]]: جيبوتي, Ǧībūtī)), amptelik die '''Republiek van Djiboeti''' (ook '''Djibouti''') is 'n land in [[Oos-Afrika]], geleë op die [[Horing van Afrika]]. Djiboeti word begrens deur [[Eritrea]] in die noorde, [[Ethiopië]] in die weste en suide, en [[Somalië]] in die suidooste. Die res van die grens word deur die [[Rooisee]] en die [[Golf van Aden]] gevorm. Oorkant die Rooisee, op die [[Arabiese- Skiereiland]], 20 km van die kus van Djiboeti, is [[Jemen]]. Die hoofstad van Djiboeti is die gelyknamige stad: [[Djiboeti, Djiboeti|Djiboeti]].
 
== Geskiedenis ==
110 540

wysigings