Verskil tussen weergawes van "Angola"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
→‎Geografie: Beter woord
(Skakel)
(→‎Geografie: Beter woord)
== Geografie ==
[[Lêer:Lubango-Namibe landscape.jpg|thumb|links|Die berge van [[Lubango]]]]
Met 1,246,620 km2,<ref>{{en}} https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/rankorder/2147rank.html</ref> is Angola die wêreld se 23ste grootste land (na [[Niger]]). Dit is vergelykbaar in grootte totmet [[Mali]] en is amper tweekeer so groot soos die Amerikaanse deelstaat [[Texas]], of vyf keer so groot soos die [[Verenigde Koninkryk]].
 
Angola is begrens deur [[Namibië]] in die suide, [[Zambië]] in die ooste, die [[Demokratiese Republiek van die Kongo]] in die noordooste, en die [[Atlantiese Oseaan]] in die weste. Die [[eksklawe]] van Cabinda grens ook aan die [[Republiek van die Kongo]] in die noorde. Angola se hoofstad, Luanda, lê aan die Atlantiese kus in die noordweste van die land.