Verskil tussen weergawes van "Sargans"

7 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
fix URL prefix
k (+ inligtingskas)
(fix URL prefix)
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=[http://http://www.sargans.ch/portal/ ''www.sargans.ch'']
}}
'''Sargans''' (die klemtoon val op die tweede sillabe) is 'n klein nedersetting met stadstatus in die Sarganserland-streek van die [[Switserland|Switserse]] kanton St. Gallen. Sargans, wat op 'n hoogte van 480 m aan die voet van die Gonzen-bergmassief geleë is, bestaan uit die kernstad en die gehugte Vild, Ratell, Prod, Splee, Riet, Farb, Töbeli en Schwefelbad. In die ooste grens die stadsgebied aan die [[Ryn]] en die prinsdom [[Liechtenstein]].
49

wysigings