Verskil tussen weergawes van "Blesbok"

7 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
Verbeter
k (Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q24818)
(Verbeter)
| synonyms =<center>''Damaliscus dorcas phillipsi''</center>
}}
Die '''Blesbok''' (Latyn: ''Damaliscus pygargus phillipsi'') is 'n groot [[wildsbok]] wat in die [[Hoëveld]]e van [[Suid-Afrika]] aangetref word.
 
'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80&nbsp;kg en 'n hoogte van 95&nbsp;cm. Die bul het horings wat 51&nbsp;cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy voorgesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.