Verskil tussen weergawes van "1864"

28 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Geboortes: Skakel)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[Henry James]] publiseer sy eerste kortverhaal ''A Tragedy of Error'' anoniem.
* [[Genève]] ([[Switserland]]) word die setel van die [[Internasionale Rooi Kruis]].
* [[30 Junie]] – [[VSA]] Nasional Parke: [[Abraham Lincoln]] skenk die [[Yosemite Nasionale Park|Yosemite-vallei]] aan [[Kalifornië]] vir "openbare ... ontspanning".
* [[31 Oktober]] – [[Nevada]] word die 36ste [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] van die [[Verenigde State]].
* [[6 Desember]] – [[Pous Pius IX]] kondig die Eerste Vatikaanse Konsilie aan.