Verskil tussen weergawes van "Natalse rooihaas"

540 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
}}
 
Die '''Natalse rooihaas''' (''Pronolagus crassicaudatus'') is 'n haas wat in [[Mosambiek]] en [[SuidKwaZulu-AfrikaNatal]] voorkom. HierdieDie hasediertjie wordstaan veralook bybekend kranseas endie rotsagtige''Natalse berghange aangetrefrooiklipkonyn''.
 
Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore.
== Voorkoms ==
Die dier se pels is dig en grof en die kleur is sout-en-peper rooibruin terwyl die onderkant roeserig dofgeel is. Die ken is wit of gryswit en van die wange loop 'n breë stook tot by die agternek wat kontrasteer met die res van die lyf. Die diertjie se massa is 1.3 - 3.1 kg.
 
== Habitat ==
Hulle vreet gras, veral jong gras. Hulle kom voor in rotsagtige terrein soos kranse, kliprantjies en rotsagtige klowe met eetbare gras. Hulle natuurlike vyande is die [[luiperd]], [[rooikat]] en [[vaalboskat]].
 
Na 'n draagtyd van een maand word een of twee kleintjies gebore gewoonlik in die somer.
 
[[Lêer:Natal Red Rock Hare area.png|thumb|links|Verspreiding]]