Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

4 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
[[DVD-Oudio]] is in [[2000]] ingevoer en benut die stoorkapasiteit van 'n DVD byna uitsluitend vir musiek. Anders as by [[DVD-Video]] waar die klank deur middel van '''Dolby Digital''' en '''dts''' sterk gekomprimeer moet word (die beeld benodig immers die grootste deel van die datastroomkapasiteit), kan die ruimte- en stereoklank hier in 'n tot dusver ongekende hoë kwaliteit opgeneem, gestoor en weergegee word. Hierby benut klankateljees '''Linear Pulse Code Modulation (LPCM)''' en die verliesvrye pakmetode '''Meridian Lossless Packing (MLP)'''.
 
== DTS-omringklank op CD, laserskyf, DVD en Blu-ray ==
[[Lêer:DTS surround mastering for Blueray and all, AES 124th.jpg|thumb|regs|Hoëresolusie-omringklank in die DTS-HD Master Audio-formaat word tydens 'n byeenkoms van die Amerikaanse ''Audio Engineering Society (AES)'' vir 'n Blu-ray gemeng]]
{| border="0" cellpadding="3" cellspacing="3" style="margin-left:1em"
99 529

wysigings