Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Beskrywing ==
[[Lêer:Black-billed magpie - Alberta June 16, 2013.JPG|thumb|links|'n Amerikaanse ekster]]
 
Die Amerikaanse ekster is 45–60 cm lank. Hulle het 'n 23–32 cm lang stert wat trapvormig afloop en wit-swart vlerke. Die pote is swart en tussen 41 en 51 mm lank. Die swart snawel is tussen 23 en 29 mm lank, gebuig en sterk. Die voël weeg tussen 141 en 216 gram.