Sodwanabaai: Verskil tussen weergawes

16 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
taalversorging
k (Verplasing van 3 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2081624)
(taalversorging)
}}
 
'''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die [[Indiese Oseaan]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om diesy geskiktheid as 'n hawe te bapaalbepaal. Die planne is laat vaar toe 'n hawe by [[Richardsbaai]] 120km120 km verder suid ontwikkel is. Die baai is nou deel van 'n groot bewaararea, die [[iSimangaliso-vleilandpark]]. Jesser Point dui die suidelike landhoof aan van die baai aan.
 
Daar is onbeskadigde koraalriwwe en 'n groot verskeidenheid oseaanlewe in die baai. Die baai is bekend vir sy [[hengel]], ryk [[voël|voëllewe]], [[skubaduik]] en die waterskilpaaie wat hier nes maak.
 
== Skubaduik ==
Sodwana is ideaal vir haai- en klipbank-duike reg deur die jaar. Meer as 1200 visspesies word in Sodwana aangetref, insluitend [[haai]]e, [[dolfyn]]e en [[walvis]]se. Die klipbanke is ongeveer 18 meter diep. Sigbaarheid onder die water is oor die algemeen goed en wissel van tien tot veertig meter. Die water se temperatuur wissel van 21°C in die winter tot 28°C in die somermaande. Duikers het 3mm3 mm- of 5mm5 mm-dik duikpakke nodig.
 
== Selakant ==
In [[November]] [[2000]] en [[Mei]] [[2001]] het 'n groep duikers onder die leiding van Pieter Venter in Jessor Canyon foto's geneem van drie skaars [[Selakant]]e (''Latimeria chalumnae'') afgeneemop in'n Jessordiepte Canyonvan sowat in 110m onder die110 seemeter.
 
== Fotogalery ==
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.sodwanabay.com/ Inligting oor Sodwanabaai]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Baaie van Suid-Afrika]]
110 667

wysigings