Verskil tussen weergawes van "Daniël François Malan"

geen wysigingsopsomming nie
Etiket: Selfoonbydrae
Etiket: Selfoonbydrae
}}
 
'''Daniël François Malan''' is op [[22 Mei]] [[1874]] naby [[Riebeek-Wes]] in die [[Wes-KaapKaapkolonie]] gebore en was 'n kindervriend van sy lewenslange opponent generaal [[Jan Christian Smuts]] en het 'n tyd lank selfs dieselfde skool as Smuts bygewoon. Hy het op [[7 Februarie]] [[1959]] op [[Stellenbosch]] gesterf.
 
Dr. D.F. Malan was die eerste minister wat in [[1948]] die [[Verenigde Party]] by die stembus verslaan het en begin het met die invoer van die beleid van [[apartheid]].
1 764

wysigings