Verskil tussen weergawes van "Piet Cronjé"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
== Vroeë lewe ==
Cronje is in die [[Kaapkolonie]] gebore. Hy trek saam met sy ouers op die [[Groot Trek]] na die [[Transvaal]]. Op twaalfjarige ouderdom was hy reeds teenwoordig by die [[Slag van Boomplaats]]. Hy het naby [[Potchefstroom]] gewoon.<ref>The Hall Handbook of the Anglo Boer War. Darrell Hall. 1999. ISBN 0-86980-943-0</ref><ref>[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]. [[Eric Rosenthal]]. 1967</ref>
 
== Eerste Vryheidsoorlog ==