Job: Verskil tussen weergawes

55 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
'''Job''' is die 17de18de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as [[Ou Testament]] in die [[Bybel]] opgeneem is. Die boek Job handel oor die vrome en opregte man Job wat tot die uiterste beproef word en in sy beproewing aangespreek word deur sy vriende wat sy lyding wil verklaar vanuit hulle tradisionele opvatting oor die samehang tussen sonde en lyding: lyding is die straf op sonde. Job hou vol dat hy die lyding nie verdien nie en eis van God dat reg aan hom sal geskied. God hou sy skeppingswerk, almag en wysheid vooraan Job voor en Job kom tot rus. God berispe die vriende van Job oor hulle.
 
== Bron ==
* Die Bybel: Nuwe vertaling ([[Bybelgenootskap van Suid-Afrika]])
 
 
{{Bybelboeke}}