Verskil tussen weergawes van "Redvers Henry Buller"

 
== Tweede Vryheidsoorlog ==
Met die uitbreek van die [[Tweede Vryheidsoorlog]] word hy na die front gestuur as opperbevelhebber maar vind spoedig uit dat sy koloniale taktiek nie teen die Boere toegepas kan word. Tydens sy veldtog om [[Ladysmith]] te bevry verloor hy agtereenvolgens die slagte van [[Slag van Colenso|ColsensoColenso]], [[Slag van Spioenkop|Spioenkop]] en [[Slag van Vaalkrans|Vaalkrans]] alvorens hy by uiteindelik by [[Slag van Pietershoogte|Pietershoogte]] deurbreek om Ladysmith te bevry. Die teenslae het sy reputasie geknou. Nadat hy na die Transvaal oor beweeg het, was hy hy suksesvol by [[Slag van Bergendal|Bergendal]]. Daarna het hy genl [[Louis Botha]] oor die [[Long Tompas]] gejaag tot by [[Komatipoort]] voor hy terug na Engeland gegaan het in Oktober [[1900]]. Hier neem hy bevel oor by [[Aldershot]] en sterf in [[1908]].
 
== Bronne ==
6 101

wysigings