Verskil tussen weergawes van "1833"

87 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Geboortes: Verbeter
(→‎Gebeure: Skakel)
(→‎Geboortes: Verbeter)
* [[1 Maart]] – [[Johann Heinrich Ferdinand Parow]], Duitse eiendomsmagnaat aan die Kaap († [[1910]]).
* [[7 Mei]] – [[Johannes Brahms]], Duitse komponis († [[1897]])
* [[4 Junie]] – Lord [[Garnet Wolseley]], was 'n Britse Veldmaarskalk († [[1913]])
* [[20 Augustus]] – [[Benjamin Harrison]], die drie-en-twintigste [[President van die Verenigde State]] († [[1901]]).
* [[21 Oktober]] – [[Alfred Nobel]], die [[Swede|Sweedse]] uitvinder van [[dinamiet]] en die skepper van die [[Nobelprys]] († [[1896]]).
112 772

wysigings