Teenpous Silvester IV: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
No edit summary
 
==Biografie==
In 1101 was die teenpouse [[Teenpous Theodoricus|Theodoricus]] en [[Teenpous Albertus|Albertus]] gevange geneem deur Pous Paschalis. Die [[Rome]]inse adel wat die keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]] in Rome verteenwoordig het, het egter geweier onom Paschalis te erken.
 
Toe Paschalis in 1105 tydelik Rome verlaat het, het die adelikesadellikes onder leiding van Werner von Lenzburg, graaf van Ancona<ref> Miranda, S., The Cardinals of the Holy Roman Church [http://www2.fiu.edu/~mirandas/bios1080deacons.htm#Maginulfo]</ref>weer 'n nuwe pous benoem. Hulle kies '''Maginulfo''', aartspriester van St. Angelo in Peschiera. Maginulfo kies die naam '''Silvester IV'''. Op [[18 November]] [[1105]] word hy in die Lateraanse basiliek as pous gekroon.
 
Toe Paschalis die volgende dag reeds na Rome terugkeer, breek ernstige onluste uit. Aanvanklik kon Silvester se troepe stand hou, maar in November is Silvester gedwing om te vlug. Silvester vlug na Osimo, waar hy die beskerming van graaf Werner von Lenzburg geniet.
 
Met die aftrede van Silvester het dit gelyk of die skisma nou verby sou wees, maar toe Paschalis sewe jaar later sterf, was keiser Hendrik nie tevrede met die keuse van [[Pous Gelasius II]] as sy opvolger nie en stel [[Maurice Bourdin]] aan as [[Teenpous Gregorius VIII]].
 
==Verwysings==
{{verwysingsVerwysings}}
 
{{Vertaalvanaf
 
 
[[Kategorie:Teenpouse|Silvester IV]]
 
 
 
{{vertaalvanaf
|taalafk=nl
|pl=https://nl.wikipedia.org/wiki/Tegenpaus_Silvester_IV
}}
 
{{teenpouseTeenpouse}}
 
[[Kategorie:Teenpouse|Silvester IV]]