Verskil tussen weergawes van "Termiese uitsettingskoëffisiënt"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 25 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q45760)
 
Die '''termiese uitsettingskoëffisiënt word gebruik om:
* lineêre termiese uitsetting te bereken
* verhoging in oppervlak vanweë termiese uitsetting te bereken
* die volumetiriese uitsetting van 'n liggaam te bereken.
 
Die volumetriese termiese uitsettingskoëffisiënt kan gemeet word vir alle stowwe in gekondenseerde vorm (vloeistof- en vastestoftoestand). Die linêere termiese uitsetting kan slegs gemeet word vir vastestowwe en word dikwels in ingenieurstoepassings gebruik.
Die '''termiese uitsettingskoëffisiënt''' is 'n [[termodinamika|termodinamiese eienskap]] van 'n stof.
 
Dit bring die verandering in temperatuur in verband met 'n materiaal se linêerelineêre afmetings. Dit word uitgedruk as 'n fraskionele verandering in lengte per graad van temperatuurverandering.
 
:<math>
</math>
 
Vir [[isotropie|isotropiese]] materiale is die oppervlakte-uitsettingskoëffisiënt benaderd gelykstaande aan twee maal die lineêerlineêre koëffisiënt.
 
:<math>\alpha_A\cong 2\alpha_L</math>
 
Let wel dat hierdie vergelyking die hoofterm, <math> 3L^2\ </math>, bevat maar ook 'n tweede term wat skaal na <math> 3L{\Delta L}^2 = {3L^3}{\alpha}^2{\Delta T}^2\,</math>, wat daarop dui dat 'n groot temperatuurveranderinge 'n klein waarde van die lineêre uitsettingskoëffisiënt kan oorskadu. Alhoewel die lineêre termiese uitsettingskoëffisiënt baie klein kan wees, kan dit in samehang met 'n groot temperatuurverandering meebring dat die lengteverandering groot genoeg is dat hierdie faktor ook in berekening gebring moet word. Die laaste term, <math>{\Delta L}^3\ </math> is nalaatbaar klein en word meestal geïgnoreer.
 
 
==Termiese uitsettingskoëffisiënte vir sekere algemene materiale==
Die uitsetting en krimping van materiale moet in aanmerking geneem word wanneer groot strukture ontwerp word, wanneer 'n band of ketting gebruik word om afstande te meet vir landmeting, wanneer gietstukke ontwerp word vir die giet van warm materiale en in ander ingenieursmateriale waar groot veranderinge in dimensies vanweë temperatuurveranderinge verwag word. Die waarde van α kan wissel van 10<sup>-7</sup> vir harde vastestowwe tot 10<sup>-3</sup> vir organiese vloeistowwe. Α wissel met temperatuur en sommige materiale toon groot veranderinge. Waardes vir algemene materiale in dele per miljoen per °C is:
 
 
{|
| valign=top |
{| class="wikitable"
|- {{highlight1}}
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.engineeringtoolbox.com/linear-expansion-coefficients-d_95.html Engineering Toolbox – List of coefficients of Linear Expansion for some common materials]
* [http://www.leybold-didactic.com/literatur/hb/e/p2/p2121_e.pdf Article on how β is determined]
* [http://www.matweb.com MatWeb: Free database of engineering properties for over 64,000 materials]
* [http://phoenix.phys.clemson.edu/labs/223/expansion/index.html Clemson University Physics Lab: Linear Thermal Expansion]
* [http://emtoolbox.nist.gov/Temperature/Slide1.asp#Slide1 USA NIST Website - Temperature and Dimensional Measurement workshop]
* [http://hyperphysics.phy-astr.gsu.edu/hbase/thermo/thexp.html Hyperphysics: Thermal expansion]
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
<references/>
 
[[Kategorie:Fisika]]