Verskil tussen weergawes van "Pous Adrianus VI"

15 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Skoonmaak, replaced: {{reflist}} → {{Verwysings}} using AWB
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q57087)
k (Skoonmaak, replaced: {{reflist}} → {{Verwysings}} using AWB)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Adrianus VI
|beeld=[[ImageLêer:Hadrian VI.jpg|200px]]
|wapen=[[ImageLêer:C o a Adriano VI.svg|150px]]
|geboortenaam=Adriaan Florenszoon Boeyens
|termyn_begin=[[9 Januarie]] [[1522]]
|termyn_einde=[[14 September]] [[1523]]
|voorganger=[[Pous Leo X |Leo X]]
|opvolger=[[Pous Clemens VII|Clemens VII]]
|geboortedatum=[[2 Maart]] [[1459]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|ander=Adrianus
}}
 
'''Adrianus VI''' was die 218de [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] van [[1522]] tot [[1523]]. Hy was die eerste en tot nou (2009) enigste pous uit Nederland. Na sy dood is slegs Italianers as pous verkies tot in 1978 toe Karol Wojtyla uit Pole as [[Pous Johannes Paulus II]] verkies is. Adrianus is ook die tweede laaste pous wat sy doopnaam gehou het toe hy pous geword het (die laaste een was [[Pous Marcellus II]]).
 
==Pontifikaat==
'''Pous Adrianus VI'''<ref>Loughlin, J. (1907). Pope Adrian VI. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek Oktober 2, 2009 by: http://www.newadvent.org/cathen/01159b.htm</ref> sien as sy vernaamste take die bestryding van die Reformasie, die hervorming van die Kerk en die vereniging van die Christelike magte teen die aanvalle van die Turke in Hongarye en die Griekse eiland Rhodos. Hy het uiters sober gelewe, wat hom gehaat gemaak het in Rome. Deur sy weifelende houding in komplekse probleme het hy die bynaam "videbimus" (Ons sal sien...) gekry. Aanvanklik het hy neutraal gestaan in die stryd tussen die politieke magte van sy tyd, hoewel hy goed bevriend was met keiser Karel V. Op [[15 April]] [[1523]] dring hy aan koning Frans I van Frankryk 'n wapenstilstand met keiser Karel op, met die dreiging van ekskommunikasie en interdik. Dit het 'n totale breuk met Frankryk veroorsaak en op [[3 Augustus]] [[1523]] sluit die pous hom totaal aan by keiser Karel. Op [[5 Augustus]] [[1523]] word hy ernstig siek en sterf op [[14 September]].
 
===Heiligverklarings===
* [[31 Mei]] [[1523]] : Sint Antonius van Florence.
* [[31 Mei]] [[1523]] : Sint Benno.
 
===Die kollege van Kardinale===
Pous Adrianus VI het slegs een kardinaal aangestel.
 
====Die konsistorie van [[10 September]] [[1523]]====
* Willem van Enckenvoirt, biskop van Tortosa.
 
==Bibliografie==
* Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 0300091656.
* Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 0500017980.
 
==Verwysings==
{{reflistVerwysings}}
 
==Eksterne skakels==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope Adrian VI}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/01159b.htm}}
* {{CF|http://www.catholic-forum.com/saints/pope0218.htm}}
* {{CH|http://www.catholic-hierarchy.org/bishop/bflo.html}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/h/hadrian_vi_p.shtml}}
* {{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp216.htm#T1}}
* {{VH|http://www.vaticanhistory.de/vh/html/hadrian_vi_1.html}}
* {{CA|http://www.fiu.edu/~mirandas/bios1517-ii.htm#Dedel}}
{{Commons|Hadrianus VI}}
 
{{s-ttl|titel=Biskop van Tortosa|jare=[[1516]] – [[1522]]}}
{{s-aft|na=Willem van Enckenvoirt}}
 
|}
 
{{pouse}}
{{teenpouse}}
[[Kategorie: Pouse|Adrianus VI]]
 
Basis-URL: http://nl.wikipedia.org/wiki/Paus_Adrianus_VI
 
[[Kategorie: Pouse|Adrianus VI]]