Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

168 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
bygewerk
}}
 
(Prof.) '''Kristo Pienaar''' was 'n [[Suid-Afrikaanse]] botanisplantkundige, skrywer, akteur en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van die gewilde TV-program, ''50/50'' en het in verskeie teaterproduksies en rolprente opgetree. Hy was in die sewentigerjare nou betrokke by die amateur toneelverenigingamateurtoneelvereniging op sy tuisdorp, [[Bellville]] betrokke. Hy was ook op sy tyd die burgemeester van Bellville gewees.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1996/04/16/10/7.html 'Kristo met 'n K' die nederige akteur], [[Beeld]], 16 April 1996</ref>
 
== Filmografie ==
Rolprente waarin hy as akteur opgetree het:
* Die Groen Faktor, 1984
* [[Broer Matie]], 1984 as Broederbonder
* [['n Seder Val in Waterkloof]], 1978 as Prof. Vredenburg
* [['n Sonneblom uit Parys]], 1974 as Charl Roux
* [[Met Liefde van Adéle]], 1974 as die skoolhoof
* [[Afspraak in die Kalahari]], 1973 as Barend Bester
* [[Next Stop Makouvlei]], 1972
* [[Rip van Wyk]], 1959 as Dr. Venter
* [[Fratse in die Vloot]], 1958 as die diamantdief
* [[Dis Lekker om te Lewe]], 1957 as 'n dokter
 
== Bibliografie ==
Van die boeke wat hy geskryf het:
* Insek-etendeInseketende Plante; HAUM, 1986, ISBN 0798616016
* Suid-Afrikaanse Watterwatter Blomblom Isis Ditdit?; Struik, 2000, ISBN 1868724425
* Plant inheems; Struik, 1985; ISBN 0869778382,
* Plantkunde in Suid-Afrika: verlede, hede en toekoms; Univ.Universiteit van Wes-Kaapland; ISBN 0909075182
* Grondbeginsels van tuinmaak: vra vir Kristo; Struik, 1993, ISBN 1868252507
* Grondbeginsels Vanvan Bomebome en Struikestruike; Struik, 1993, ISBN 1868252973
* Grondbeginsels Vanvan Aldagaldag-Tuinmaaktuinmaak; Struik, 1992, ISBN 1868252523
* Die Suid-Afrikaanse watter blom is dit?: 'n onontbeerlike gids tot tuinplante; Struik, 2011, ISBN 1770078746
* 'n Anatomiese en ontogenetiese studie van die wortels van Suid-Afrikaanse Liliaceaeliliaceae; Universiteit van Stellenbosch, 1965
* Die blomplant; Perskor, 1982, ISBN 0628022700
* Goue gedagtes; Perskor, 1981, ISBN 0628020473
* Die Organografieorganografie van stingels, Perskor, 1982, ISBN 0628019696
* Organografie van wortels; Perskor, 1982, ISBN 0628021313,
* Grondbeginsels van tuinmaak maand vir maand; Struik, 1992, ISBN 1868252930
69 930

wysigings