Verskil tussen weergawes van "Pous Celestinus V"

k
Skoonmaak using AWB
k (Verplasing van 55 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q118081)
k (Skoonmaak using AWB)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Celestinus V
|beeld=[[ImageLêer:Celestin 5 statue.jpg|200px]]
|wapen=[[ImageLêer:C o a Celestino V.svg|150px]]
|geboortenaam=Pietro del Morrone
|termyn_begin=[[7 Julie]] [[1294]]
|termyn_einde=[[13 Desember]] [[1294]]
|voorganger=[[Pous Nicolaas IV |Nicolaas IV]]
|opvolger=[[Pous Bonifatius VIII|Bonifatius VIII]]
|geboortedatum= [[1215]]
|sterfteplek=[[Fumone]], [[Italië]]
|ander=Celestinus
}}
 
'''Celestinus V''' was die 191ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] vir ses maande in [[1294]] na ‘n [[sedis vacatio]] van twee jaar.
 
Celestinus het gelyk na die vervulling van die verlange na ‘n ‘Papa Angelicus’, ‘n heilige en onwêreldse pous om die kerk te hervorm en weg te doen met die politieke invloede om sodoende die kerk voor te berei op die wederkoms van Christus. Waar sy voorgangers hulle invloed in die politiek laat geld het, was Celestinus ‘n neutrale en baie charismatiese pous.
 
Celestinus was egter nie opgewasse teen die finansiële en politieke kompleksiteit van sy amp. Hy kon die probleme nie oplos met sy gebruiklike gebed en vas nie. Vyf maande en agt dae na sy verkiesing abdikeer hy, nadat hy self die kerkreg verander het om abdikasie van ‘n pous moontlik te maak. Sy abdikasiebrief is geskryf deur kardinaal [[Benedetto Gaetani]] wat hom as [[Pous Bonifatius VIII]] sou opvolg. Omdat Gaetani ‘n opstand in die kerk gevrees het, het hy die afgetrede pous gevange geneem en in erbarmlike omstandighede aangehou in die Fumone kasteel in Ferentino.
 
Celestinus is oorlede op [[19 Mei]] [[1296]] en is op [[5 Mei]] [[1313]] heilig verklaar deur [[Pous Clemens V]].
 
==Bibliografie==
* Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 0300091656.
* Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 0500017980.
 
==Verwysings==
{{reflistVerwysings}}
 
==Eksterne skakels==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope St. Celestine V}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/03479b.htm}}
* {{CF|http://saints.sqpn.com/saintc30.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/c/coelestin_v_p.shtml}}
* {{PTA|http://www.bautz.de/bbkl/c/coelestin_v_p.shtml}}
 
==Nota==
{{pouse}}
{{teenpouse}}
 
[[Kategorie: Pouse|Celestinus V]]
[[Kategorie:Heiliges in die Christendom|Celestinus V]]