Verskil tussen weergawes van "Heelagter"

60 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'HEELAGTER. No. 15. Die man in die laaste vesting, soos die naam aandui. Kalm, bedaard, veilig onder die hoë bal. Rotsvaste verdediging. Deesdae 'n absolute risiko onder...')
 
HEELAGTER. No. 15. Die man in die laaste vesting, soos die naam aandui. Kalm, bedaard, veilig onder die hoë bal. Rotsvaste verdediging. Deesdae 'n absolute risiko onder die hoë bal, met 'n totale onvermoeëonvermoë om te verdedig, maar die vleuels maak op daarvoor. Nou geweldig vinnig, met die vermoeënsvermoëns van 'n outydse losskakel, senter en vleuel in een persoon. Die opwindendste speler van die moderne era op die aanval.
 
{{Spelerposisies in rugby}}
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Rugby]]