Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus I"

2 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Skoonmaak using AWB
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q125631)
k (Skoonmaak using AWB)
|ander=Urbanus
}}
 
'''Urbanus I''' was die sewentiende [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
Urbanus I word as [[martelaar]] en [[Heiliges in die Christendom|heilige]] vereer.
Daar word beweer dat Urbanus die beeld van ‘n afgod laat omval het deur gebed. Hy is daarna geslaan en gemartel voordat hy ter dood veroordeel is deur onthoofding.
Tydens die [[Middeleeue]] neem sy verering sulke ekstreme vorms aan dat die outoriteite dit aan bande probeer lê het. Met name in Duitstalige lande en die [[Elsas]] word hy vereer as die [[beskermheilige]] van die [[wynboer]]e, [[wingerd]]e, [[wyn]], die [[winter]] en [[kuiper]]s. Hy word aangeroep teen [[dronkenskap]], [[jig]], [[ryp]], [[onweer]] en [[bliksem]]. Hy is ook die [[beskermheilige]] van [[Maastricht]], [[Toledo]], [[Troyes]] en [[Valencia]].
 
Sy feesdag is [[25 Mei]]. Hy word vaak voorgestel met wyn en druiwe, ‘n gevalle afgod langs ‘n gebreekte suil, ‘n gesel, ‘n staak en sy afgekapte kop.
 
==Eksterne skakels==
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/15209a.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/u/urban_i.shtml}}
 
==Verwysings==
{{reflistVerwysings}}
 
===Nota===
 
==Opvolging==
 
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Callixtus I|Callixtus I]]}}
{{s-aft|na=[[Pous Pontianus|Pontianus]]}}
|}
 
{{pouse}}
{{teenpouse}}
 
[[Kategorie: Pouse |Urbanus I]]
[[Kategorie:Heiliges in die Christendom|Urbanus I]]