Verskil tussen weergawes van "Duinkerken"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
Spelfout
(Verbeter)
(Spelfout)
'''Duinkerken''' ([[Frans]]: ''Dunkerque'', [[Nederlands]]: ''Duinkerke'' of ''Duinkerken'', [[Engels]]: ''Dunkirk'', [[Duits]]: ''Dünkirchen'') is 'n stad in die noorde van Frankryk, in die [[département]] [[Nord-Pas-de-Calais]], naby aan die Belgiese grens. Die stad het omtrent 70 000 inwoners. Duinkerken is die hoofstad van die gelyknamige [[arrondissement]] wat rofweg gelykstaande is aan die Weshoek in [[Frans-Vlaandere]].
 
Duinkerken is deur die Vlaamse grawe gestig om as 'n hawe aan die [[Noordsee]] te dien. Die stad is van historiese belang veral vanweë die Duinkerken-Kapers in die [[Tagtigjarige oorlog]], en ook as die basis vir die ontruiming van geallieerde troepe na [[Engeland]] gedurende die [[Slag van DuikerkenDuinkerken]] tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]].
 
{{CommonsKategorie|Dunkerque}}
110 331

wysigings