Verskil tussen weergawes van "Surrey"

160 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k (Verplasing van 66 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q23276)
 
== Geografie ==
Met 'n oppervlakte van sowat 1&nbsp;663&nbsp;km²<ref>[http://www.surreycc.gov.uk/sccwebsite/sccwspages.nsf/LookupWebPagesByTITLE_RTF/Area+of+Surrey+districts?opendocument surreycc.gov.uk] - Oppervlakte van Surrey en sy dorpe</ref> (642&nbsp;myl²) is Surrey een van die kleiner graafskappe van Engeland en uit van 48 graafskappe is hy die 14de kleinste, maar volgens bevolking is dit een van die grootse graafskape. Surrey het die hoogste bevolkingsdigtheid van alle platelandse graafskape (two-tier authorities).
 
== Geskiedenis ==
5 812

wysigings