Verskil tussen weergawes van "Grey-kollege"

904 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas, Beeld & Commons
k (Skoonmaak using AWB)
(+ Inligtingskas, Beeld & Commons)
{{Inligtingskas Skool
[[Lêer:SirGeorgeGrey.jpg|thumb|Sir George Grey se skenking van £5 000 het die stigting van Grey-Kollege voorafgegaan.]]
|naam = Grey-Kollege
|inheemse naam =
|logo =
|onderskrif =
|leuse = ''Nihil Stabile Quod Infidum'' (Niks is vas as dit nie waar is nie)
|gestig = 13 Oktober 1855
|gesluit =
|tipe = All-Seuns Openbare Skool
|hoof = Deon Scheepers
|adjunkhoof =
|stigter =
|personeel =
|leerlinge =
|grade = 0 - 12
|adres =
|stad = Bloemfontein
|provinsie = Vrystaat
|land = Suid-Afrika
|kleure =
|koshuise = Murray, Brill, Leith
|jaarboek =
|koerant = ''Stabilis''
|webblad = [http://www.gc.co.za www.gc.co.za]
}}
 
'''Grey-Kollege''' is 'n parallelmedium seunskool in [[Bloemfontein]] en word allerweë as een van [[Suid-Afrika]] se voorste skole beskou.
 
== Ontstaan ==
[[Lêer:SirGeorgeGrey.jpg|thumb|links|upright|Sir George Grey se skenking van £5 000 het die stigting van Grey-Kollege voorafgegaan.]]
[[Lêer:Colin Fraser Steyn.jpg|thumb|170pxupright|Oudleerder en politikus dr. [[Colin Steyn]].]]
[[Lêer:DeneysHjalmar Reitz.jpg|thumb|170pxupright|Oudleerder en politikus kol. [[DeneysHjalmar Reitz]].]]
[[Lêer:Deneys Reitz.jpg|thumb|upright|Oudleerder en politikus kol. [[Deneys Reitz]].]]
Sir [[George Grey]], Kaapse goerwerneur, het tydens 'n besoek aan die nuwe Republiek van die OVS op [[13 Oktober]] [[1855]] 'n bedrag van £5 000 aan die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] geskenk vir die oprigting van die Kollege in [[Bloemfontein]]. Die skool is amptelik op [[17 Januarie]] [[1859]] met ds. (later dr.) [[Andrew Murray]] as eerste skoolhoof geopen. Die modelrepubliek, [[Bloemfontein]] en Grey-kollege het saam gegroei en ontwikkel - die skool onder leiding van skoolhoofde soos dr. Johannes Brill, mnre. James Lyle, Jock Meiring, J.M.B. Faure, A.K. Volsteedt, J.L. Cronje, dr. M.G. Heyns en mnr. Johan Volsteedt. Mnr. Deon Scheepers neem as skoolhoof oor in 2013.
 
In [[1950]] is die sekondêre skool en die primêre skool geskei en het die primêre afdeling vinnig ontwikkel onder andere onder mnre. C.C.R Bornman, Steve Strydom en Chris Bester. Vanaf 1992 is mnr. Lindsay Mould die skoolhoof van die primêre skool.
 
== Vandag ==
[[Lêer:Colin Fraser Steyn.jpg|thumb|170px|Oudleerder en politikus dr. [[Colin Steyn]].]]
[[Lêer:HjalmarTuck ReitzShop.jpg|thumb|170pxlinks|OudleerderDie en politikus [[Hjalmar Reitz]]snoepwinkel.]]
[[Lêer:Deneys Reitz.jpg|thumb|170px|Oudleerder en politikus kol. [[Deneys Reitz]].]]
 
==Vandag==
Grey-kollege is een van die bekendste skole in die land en sy oudleerders word in alle vertakkinge van die samelewing aangetref, nie net in [[Suid-Afrika]] nie, maar selfs in die buiteland. Die skool bied parallelmediumonderrig in afsonderlike klasse aan [[Afrikaans]]e en [[Engels]]e leerders, wat andersins saam sosialiseer, in die koshuise woon en aan buitemuurse bedrywighede deelneem. Die skool is wyd bekend vir sy akademiese en sportprestasies.
 
== Oudleerders ==
Die skool het tot 2012 41 [[Springbok]]-rugbyspelers opgelewer, naas [[Paul Roos Gimnasium]] (50) die meeste van enige skool.<ref>[http://www.rugby15.co.za/2012/02/schools-that-has-produced-the-most-springboks-rugby-players/ Rugby15.co.za se lys skole wat die meeste Springbokke opgelewer het]. URL besoek op 12 Junie 2013</ref>.
 
Onder die oudleerlinge tel die rugbykaptein [[Morné du Plessis]], asook die krieketkapteins [[Kepler Wessels]] en [[Hansie Cronje]], die politici [[Hjalmar Reitz]], kol. [[Deneys Reitz]] (seuns van pres. [[F.W. Reitz]]) en pres. [[M.T. Steyn]] en sy seun dr. [[Colin Steyn]]. Steyn jr. en Deneys Reitz het drie keer in die vroeë twintigerjare mekaar die stryd aangesê in die kiesafdeling Bloemfontein-Suid, wat Reitz twee maal vir die [[Suid-Afrikaanse Party]] wen en Steyn een maal vir die [[Nasionale Party]]. In sowel die 1943- as die 1948-verkiesing was [[Colin Steyn]] die enigste suksesvolle kandidaat van die [[Verenigde Party]] in die Vrystaat. In 1953 verloor hy en wen die [[Nasionale Party]] al 15 Vrystaatse setels in die Volksraad.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Bronne ==
* Potgieter, D.J. (red.) 1972. ''[[Standard Encyclopaedia of Southern Africa]]''. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
* Schoeman, B.M. 1977. ''Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976''. Pretoria: Aktuele Publikasies.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Grey College, Bloemfontein}}
* [http://www.gc.co.za/default.aspx Die skool se webwerf]